JOIN OUR MAILING LIST

Tweeslaapkamer Selfsorg Strand

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Tweeslaapkamer Selfsorg Strand



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Ben
Selfoon Nommer
082 293 4243


Sonnige, netjiese, gerieflik gemeubileerde tweeslaapkamer selfsorg eenheid op die eerste vloer met veilige skaduparkering vir twee voertuie agter ge-outomatiseerde hek met elektriese heinig en alarm. Lieflike berguitsig.


Baie sentraal geleë op Broadway Boulevard/R44 naby die hoofstrand, supermark, gym, winkels, restaurante, wynroete met maklike toegang tot die N2 en R44.


Die eenheid is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, wasmasjien, tv en die nodige kombuisgereedskap.


Lugversorging in die hoofslaapkamer met koningingrootte bed.

Tweede slaapkamer met driekwartgrootte bed
Vol badkamer.
Vol DSTV plus Wi-Fi.
Private binnehof met 'braai'-fasiliteit.
Geen rook binne die eenheid.
Afsonderlike toegang.
Skoon linne/handdoeke - weekliks
Eenheid word weekliks skoongemaak
Krag en water ingesluit.
Maks. Drie persone.
Jammer geen kinders en geen troeteldiere.

 

Beskikbaar: 7 Augustus

- R3 000/Week*
- R10 000/Maand*

Kontak: Ben 082 293 4243

* Pryse onderhewig aan verandering. Datum van huidige pryse is 4 Augustus 2017








Terug Terug na bo