JOIN OUR MAILING LIST

Selfsorg Een Slaapkamer Strand (Golf Beach J 3)

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Selfsorg Een Slaapkamer Strand (Golf Beach J 3)



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Melanie
Selfoon Nommer
0818283402


Foto bo- uitsig vanaf die woonstel se balkon

Seeuitsig woonstel in sekuriteits kompleks in die Strand. Een minuut se stap vanaf die strand

Met 'n Mache-gholfbaan, tennisbane, 'n swembad en 'n klubhuis. Daar is braaigeriewe by die swembad. (Huidiglik is die swembad buite aksie met waterbeperkings in die Kaap).

 

• Prys: R650 / Nag

• Sleutel- en breekdeposito: R1000

• Troeteldiere: Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat nie

• Gemeubileerd: Volledig gemeubileerd, insluitend Open view en slaapbank.

• Inboek Tyd: 14:00 • Uitboek Tyd: 10:00

• 50% deposito bevestig bespreking en uitstaande 50% betaal 7 dae voor okkupasie.

• Lang verblyf en maandelikse Tariewe onderhandelbaar. 








Terug Terug na bo