JOIN OUR MAILING LIST

Katberg Selfsorg Akkommodasie

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Katberg Selfsorg Akkommodasie



Kontakbesonderhede

Selfoon Nommer
0824960202
Adres
23 Watt Straat Gordonsbaai


KATBERG is`n selfsorg eenheid of huis in Gordonsbaai, met alles in wat jy nodig het, behalwe swemhandoeke. Die huis is gelee 2 strate vanaf die see en die die koste is vanaf R1200 per nag vir ,n maksimum van 5 persone. KATBERG het 2 private kamers; 1 badkamer; 1 afsonderlike toilet in hoofslaapkamer; buitestort met warm water; opwaskamer; oopplan kombuis en eetkamer met baie spasie en groot sitkamer- TV- kamer . Veilige groot buite area en mobiele braai. Die Ooskuskombuis met vars seekos uit die see is baie naby gelee. Lieflike eetplekke op die seefront en by die hawe om van te kies en keur. Nog lekker dinge om te doen is swem, staproetes, bergklim, visvang , uiteet, of besoek dorpe of dorpies soos Strand, Somersetwes, Kleinmond, Hermanus, Kaapstad en Stellenbosch met wynroetes.

 








Terug Terug na bo