JOIN OUR MAILING LIST |
Waar kry mens nog tradisionele spesialis slaghuise in die Helderberg? Groot supermarkte maak dit al hoe moeiliker vir spesialis slaghuise om te kan oorleef maar dikwels is daar nie spesialis kennis en vriendelike diens van jou slagter by hierdie slaghuis afdelings van supermarkte nie.
Sover het ons twee slaguise in die Helderberg opgespoor wat ons graag aanbeveel. Een slaghuis in die Strand en een slaghuis in Gordonsbaai.
(Laat weet ons gerus van ander slaghuise in die Helderberg wat die moeite werd is en ons sal dit oorweeg om hulle hier te lys. ( Ons lys nie sommer elke jan rap en sy maat op hierdie webblad nie.)
Vans Meat Market in Somerset Wes veral bekend vir lekker Biltong, Wildsvleis en spesialis Duitse wors
Slaghuis in die Strand, Helderberg |
Slaghuis in Gordonsbaai, Helderberg
|
Terug | Terug na bo |