JOIN OUR MAILING LIST

Indien u wil saam gesels oor hierdie onderwerp van Plaasstalletjies in die Helderberg of die nabye Overberg gaan gerus na ons Forum op die webwerf. Die lekkerste goed om te koop by plaasstalletjies.

Gewoonlik stop mens by 'n plaasstalletjie oppad iewers heen. Van die plaasstalletjies in die Helderberg of die nabygeleë Overberg is egter plekke om op hul eie te gaan besoek. As jy wil gaan forel hengel byvoorbeeld kan mens dit doen by die Houwhoek padstal. 

 


By Polkadraai buite Stellenbosch kan mens gaan aarbei pluk. Dit is seisoensgebonde en maak oop gedurende September van elke jaar.

 

Dit is baie naby aan die Zetlers Plaasstalletjie. Eintlik lankal nie meer jou tipiese plaasstalletjie maar tog lekker kos , wyne en goeters soos snaakse Mampoer te koop.

 


Houw Hoek Plaasstal bied .....

 


Peregrine...

Terug Terug na bo