JOIN OUR MAILING LIST

Berties Mooring is die plek om te wees as jy van Lewendige musiek hou. Bekende Suid Afrikaanse sangers soos Valiant Swart, Gian Groen, Piet Botha / Jack Hamer tree op by hierdie rustige kroeg en restaurant. (Die knoffel mossels is nie van die beste nie, dit is die beste wat ek al geëet het!)

Foto bo: Berties Mooring is geleë by Harbour Island in Gordonsbaai

Foto bo : Doc John van di Boulevard Blues Band tree op by Berties

Vir meer inligtingting oor enige opkomende lewendige musiekoptredes deur plaaslike kunstenaars hou van hulle Facebook blad:

Terug Terug na bo