JOIN OUR MAILING LIST
Blog


2017-11-28
Die Weskus Kreefseisoen vir 2017/8


Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het Maandag 27 November 2017 die datums aangedui vir die 2017/8 Kreefseisoen.

Die seisoen maak oop op Saterdag 2 Desember 2017 en sluit Maandag, 2 April 2018.

Die totale kwota vir die ontspannings hengel sektor bly onveranderd en bly op 21 dae as volg:

Hengel toegelaat van 2 Desember 2017 to 3 Desember 2017 (2 dae)

Geen hengel toegelaat van 4 Desember 2017 tot 8 Desember 2017

Hengel toegelaat van 9 Desember 2017 to 10 Desember 2017 (2 dae)

Geen hengel toegelaat van 11 Desember 2017 tot 15 Desember 2017

Hengel toegelaat van 16 Desember 2017 to 17 Desember 2017 (2 dae)

Geen hengel toegelaat van 18 Desember 2017 tot 22 Desember 2017

Hengel toegelaat van 23 Desember 2017 to 26 Desember 2017 (4 dae)

Geen hengel toegelaat van 27 Desember 2017 tot 29 Desember 2017

Hengel toegelaat van  30 Desember 2017 to 1 Januarie 2018 (3 dae)

Geen hengel toegelaat van 2 Januarie 2018 tot 5 Januarie 2018

Hengel toegelaat  6 Januarie 2018 to 7 Januarie 2018 (2 dae)

Geen hengel toegelaat van 8 Januarie 2018 tot 12 Januarie 2018

Hengel toegelaat van 13 Januarie 2018 to 14 Januarie 2018 (2 dae)

Geen hengel toegelaat van 15 Januarie 2018 tot 29 Maart 2018

Hengel toegelaat van 30 Maart 2018 to 2 April 2018 (4 dae)



Kommentaar
Sit jou kommentaar by 
   

* Naam:   
* Epos:    
* Kommentaar:    
  Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie: 1 x 4 + 1 = ?
Antwoord:
 
Please leave this box blank.
 
Terug Terug na bo