JOIN OUR MAILING LIST |
Blog 2018-09-17 Konferensies en troues in die Strand Beplan jy 'n troue of konferensie in die Strand (Kaapstad). Dan is die konferensie / funksie fasilitiete van die Ocean Breeze hotel in die Strand beslis een om te oorweeg. Die trou - en konferensie fasiliteite is reg op die strand geleë en bied 'n ongelooflike 180 grade uitsig oor die hele Valsbaai. Foto bo: Spesiale funksies kan ook op die Strand gereel word Die funsksielokaal kan tot 200 gaste / konferensiegangers akkommodeer. |
Terug | Terug na bo |