JOIN OUR MAILING LIST
Blog


2018-04-30
Tuna Hengel vanaf Gordonsbaai


Gister het ek 'n besoek gebring aan Harbour Island waar die Gordonsbaai Skiboot Hengelklub hul jaarlikse kompetisie aanbied.

Foto bo: Die eerste bote kom in

Tuna Hengeltoerusting lyk nie goedkoop nie.

Luke Hayward lyk met red super trots op sy vangs



Kommentaar
Sit jou kommentaar by 
   

* Naam:   
* Epos:    
* Kommentaar:    
  Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie: 1 x 4 + 3 = ?
Antwoord:
 
Please leave this box blank.
 
Terug Terug na bo