JOIN OUR MAILING LIST
Blog


2018-05-27
Spesiale wintersaanbieding in Gordonsbaai


Tallas Restaurant bied elke jaar 'n spesiale winteraanbieding aan vir hul klante. Tallas is baie naby aan die see en mens kan 'n heerlike glas wyn op hul stoep in die wintersonnetjie geniet.

Vir die 2018 spesiale wintersaanbieding kan u hul spesiale winter spyskaart hier aflaai.

Foto van die strand voor Tallas. (Daar is 'n pad en parkeerarea tussen Tallas en die strand maar die uitsig is steeds goed)

Foto van Tallas in aand vanaf parkeerarea. Die fotograaf se rug is nou na die see gedraai.

Skakel na Tallas se webwerf hieronder.

www.tallastavern.co.za

 



Kommentaar
Sit jou kommentaar by 
   

* Naam:   
* Epos:    
* Kommentaar:    
  Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie: 1 x 4 + 1 = ?
Antwoord:
 
Please leave this box blank.
 
Terug Terug na bo