JOIN OUR MAILING LIST |
Blog 2018-04-30 Tuna Hengel vanaf Gordonsbaai Gister het ek 'n besoek gebring aan Harbour Island waar die Gordonsbaai Skiboot Hengelklub hul jaarlikse kompetisie aanbied. Foto bo: Die eerste bote kom in Tuna Hengeltoerusting lyk nie goedkoop nie. Luke Hayward lyk met red super trots op sy vangs |
Terug | Terug na bo |